Kunstenaars 2017

Bevestigde kunstenaars vir Thabazimbi Landbouskou 28 & 29 Julie 2017: 

Vrydagaand se kunstenaars:

Chris Else

Chris Else se Gebreekte Glas musiek video hier.

Saterdagaand se kunstenaars:

ADAM

ADAM, wat al in 2012 ‘n Ghoema toekenning ontvang het as “Beste nuweling”. Hier is een van hulle baie bekende treffers. Say what you want. 

Touch of Class (Deon en Ruhan) 

‘n Ongelooflike musek video van Touch of Class: Sound of Silence. Dit is ‘n MOET om te kyk/luister.

Irene Louise van Wyk

Vir die wat nog nie vir Irene Louise van Wyk ken nie, kyk hier na wat julle mis.

26, 27 en 28 Julie 2018