Kunstenaars 2018

DONDERDAG – 26 JULIE 2018 

Jo Black.

Van sy liedjies: Skepe & Bring die hoop weer terug.

VRYDAG – 27 JULIE 2017

DZL

Luister gerus na: Die hele wêreld. 

SATERDAG – 28 JULIE 2018

Adam tas

Luister na: Afrikagrond

 

Amor Vittone

Luister na: Alles net oor jou

 

Ingangsfooi: 

  • Donderdag en Vrydag:
    • R70 vir volwassenes, R50 vir kinders (tot en met 13jaar) en pensionarisse
  • Saterdag:
    • R100 vir volwassenes, R50 vir kinders (tot en met 13jaar) en pensionarisse.

26, 27 en 28 Julie 2018