Kunstenaars wat optree:
GEEN ekstra koste word gevra om na die kunstenaars te kom kyk nie. Die daaglikse toegangskaartjie sluit die kunstenaars in.
28 Julie 2017 – Vrydag
- Chris Else
29 Julie 2017 – Saterdag
- Adam
- Irene-Louise van Wyk
- Touch of Class
Maak gerus die program hier onder oop om groter te kan sien.