Wat gebeur alles op ons Skou Terrein?
Venue
Daar is verskillende opsies beskikbaar teen verskillende pryse. Sien hier onder.
Kontak gerus vir Elsa du Toit van die skou kantoor vir enige navrae.
Trollope Saal, Die Lapa, Landbou Saal en die Afdak
- Matriekafskeid
- Wildveilings
- Troues
- Verjaarsdag partytjies
- Jaareind funksies
- Fondsinsamelings funksies
- Kombuistee
- Babatee
- Vergaderings
- En enige ander funksies.
- Kompetisies (Baba kompetisie, melktert kompetisie, ens)
Terrein
- Fondsinsamelings funksies
- Kerk bassaar
- Landbou skou
- Voetspoor Fees
Besighede wat vanaf die skou bedryf word…
(Klik op die naam om by die webwerf uit te kom)
Top T Voer en Top Voer.
Ernst Trichardt – 079 708 9391
- Epol voer
- Wilds Winkel Voere
- Wuma hondekos
- ens
Thabazimbi Wildlife Services
0835817780 of 0721026527
- Wildvangs en Wildveilings
Groenvley Tuisskool
Sannie Schutte – 071 004 0753
- Privaat skool
Kruiskrag Gimnastiek
079 509 5501
- Shape Up Gym
- Gymnastics club,
- Biokinetikus
- Fisioterapeut
- Koffie winkel
Tuine
Jannie vd Merwe – 084 585 6476
Die skou terrein se tuine word uitgelê en instand gehou deur Aandrus Kwekery.